Proverbs 20:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die mens se weë is van die HERE; hoe kan 'n man dan sy eie manier verstaan? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here bepaal ’n mens se lewe. Hoe kan ’n mens verstaan wat met hom moet gebeur? |
| Afrikaans 1933/1953 | Die voetstappe van 'n man hang van die HERE af: hoe sou 'n mens dan sy weg verstaan? |
| Afrikaans 1983 | Die Here bepaal 'n mens se koers; hoe sal 'n méns weet waarheen hy moet gaan? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here bepaal 'n man se treë; en 'n mens, hoe sal hy dan sy eie pad verstaan? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens kan nie self weet wat met hom sal gebeur nie. Dit is die Here wat besluit wat met ons sal gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Niemand weet wat môre gaan gebeur nie. Wie egter naby die Here leef, sal weet wat om te doen. |