Proverbs 20:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verskillende gewigte is vir die HERE 'n gruwel; en 'n valse balans is nie goed nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here verafsku twee stelle maatstawwe. ’n Skaal wat nie reg weeg nie, aanvaar Hy nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Twee soorte gewig is vir die HERE 'n gruwel, en 'n valse weegskaal is nie goed nie. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het 'n afsku van gewigte wat nou sus en dan so is; 'n skaal wat nie reg weeg nie, is vir Hom nie goed nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Twee soorte gewigte is vir die Here afstootlik, en 'n vals weegskaal is nie goed nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here haat mense wat oneerlik is wanneer hulle dinge weeg, weegskale wat nie reg weeg nie, is nie goed nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here haat kullery, winkels wat swak produkte ten duurste verkoop, firmas wat mense uitbuit. |