Proverbs 20:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Erfenis kan in die begin haastig verkry word; maar die einde daarvan sal nie geseënd wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Besittings oneerlik verkry, maak jou op die lang duur nie gelukkig nie.
Afrikaans 1933/1953 'n Besit wat by die begin haastig bymekaargeskraap is -- die einde daarvan sal tog nie geseënd wees nie.
Afrikaans 1983 Besittings wat oneerlik verkry is, maak jou op die lang duur nie gelukkig nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Erfenis aanvanklik oorhaastig verkry, sal uiteindelik nie geseënd wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand later iets moet erf, maar hy vat dit voordat hy dit moet kry, dan sal daardie goed nie méér word nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie te vroeg op sy erfporsie aandring, het niks vir sy oudag nie.