Proverbs 20:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat rondgaan soos 'n kwaadspreker, openbaar geheime; bemoei jou daarom nie met hom wat vlei met sy lippe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit. Bly weg van iemand wat alte maklik praat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie met kwaadsprekery omgaan, maak 'n geheim openbaar; laat jou dus nie in met een wat sy lippe laat oopstaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; bly weg van iemand wat baie praat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie as 'n skindertong rondgaan, openbaar geheime; moet dus nie betrokke wees by iemand wat sy lippe oopsper nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat skinder, sê dinge wat ander mense nie moet weet nie, jy moenie vriende wees met iemand wat nie oppas wat hy sê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie loop en skinder, lap ander se geheime uit. Vermy praatkouse en skinderpraatjies. |