Proverbs 20:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elke doel word deur raad bepaal, en met goeie raad oorlog voer.
Afrikaans (NLV) 2011 Planne slaag wat op goeie raad gebaseer is. Kry eers raad voor jy oorlog maak.
Afrikaans 1933/1953 Planne kom deur beraadslaging tot stand; voer dan oorlog met goeie oorleg.
Afrikaans 1983 Planne wat op goeie raad steun, slaag; vra raad voor jy oorlog maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Planne kom deur beraadslaging tot stand. Voer oorlog met goeie leierskap!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy eers goed dink voordat jy planne maak, dan sal jou planne slaag. Jy moet vra wat ander mense dink voordat jy besluit om oorlog te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Goeie planne kan ook op vergaderings gemaak word. Voordat jy iets aanpak, vra eers raad. Beplan dan fyn.