Proverbs 20:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Brood van bedrog is soet vir 'n mens; maar daarna sal sy mond vol gruis wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Kos wat gesteel is, proe aanvanklik lekker. Agterna word dit klippies in jou mond.
Afrikaans 1933/1953 Soet is vir 'n mens die brood van bedrog, maar daarna word sy mond vol gruisklippertjies.
Afrikaans 1983 Kos wat oneerlik verkry is, smaak miskien goed, maar agterna sal jy klippe kou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aangenaam is vir 'n mens die brood verkry deur bedrog, maar daarna is sy mond vol gruis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy ander mense bedrieg het om kos te kry, dan smaak die kos miskien lekker in die begin, maar later sal dit voel of jy klippies kou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Geld wat oneerlik verkry is, bring nie geluk nie. Dit is soos brood wat in jou mond grond word. Dit vernietig jou tande en veroorsaak pyn.