Proverbs 20:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is goud en 'n menigte robyne, maar die lippe van kennis is 'n kosbare sieraad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Woorde wat uit kennis kom, is kosbaarder as baie goud en edelstene. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar is goud en 'n menigte korale, maar 'n kosbare sieraad is die lippe van kennis. |
| Afrikaans 1983 | Daar is goud, daar is edelstene, maar om met kennis van sake te praat, is nog kosbaarder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is goud en 'n oorvloed aan koraal, maar 'n kosbare versiering is lippe met kennis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Goud en edelstene is kosbaar, maar wanneer iemand dinge weet, dan is dit nog meer kosbaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kennis van die lewe is kosbaar. Geen geld kan dit koop nie. Wyse woorde is onbetaalbaar. |