Proverbs 20:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die oor wat hoor en die oog wat sien, die HERE het hulle altwee gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Die oor wat hoor, die oog wat sien — die Here het al twee gemaak.
Afrikaans 1933/1953 'n Oor wat hoor, en 'n oog wat sien -- die HERE het hulle altwee gemaak.
Afrikaans 1983 Die oor wat hoor, die oog wat sien — die Here het altwee gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Oor wat luister en 'n oog wat sien – die Here het ook albei gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens het ore wat kan hoor en oë wat kan sien, en die Here het hulle gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Om te kan hoor en sien is gawes van die Here.