Proverbs 20:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verskillende gewigte en verskillende mates, altwee is vir die HERE 'n gruwel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het nie tyd vir dubbele standaarde en vals mate nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Twee soorte gewig, twee soorte maat -- hulle altwee is vir die HERE 'n gruwel. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het 'n afsku van mate en gewigte wat nou sus en dan so is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Twee soorte gewigte, twee soorte efas – dit is vir die Here afstootlik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here haat mense wat oneerlik is wanneer hulle dinge weeg of meet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here haat dubbele standaarde. Besighede wat mense kul of minderwaardige produkte verkoop, is vir die Here ’n gruwel. |