Proverbs 19:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie, en hy wat leuens spreek, sal omkom.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Vals getuie kom nie vry nie. Iemand wat leuens rondstrooi, gaan tot niet.
Afrikaans 1933/1953 'n Valse getuie bly nie ongestraf nie, en hy wat leuens uitstrooi, kom om.
Afrikaans 1983 'n Vals getuie bly nie ongestraf nie; wie leuens kwytraak, gaan tot niet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Vals getuie bly nie ongestraf nie, en wie leuens uitryg, gaan ten gronde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Vals getuie sal sy straf kry, iemand wat lieg, sal sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onder kruisverhoor word ’n vals getuie gou vasgetrek. ’n Leuenaar sal nie maklik loskom nie.