Proverbs 19:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Baie sal die vors se guns smeek, en elkeen is 'n vriend vir hom wat geskenke gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal probeer om gewild te wees by ’n belangrike man. Almal is vriende met die man wat geskenke uitdeel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Baie soek die guns van die edele, en die man van geskenke het 'n hoop vriende. |
| Afrikaans 1983 | Almal soek die goedgesindheid van 'n man met mag, elkeen is die vriend van iemand wat geskenke uitdeel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Baie soek die guns van 'n vooraanstaande persoon, en elkeen is die vriend van 'n vrygewige man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is altyd baie mense wat wil hê dat 'n belangrike persoon hulle vriend moet wees, as iemand presente weggee, dan wil almal sy vriend wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jabroers kruip altyd by die baas. Hulle vra allerhande gunste. Almal is mos altyd ’n vriend van die een of ander belangrike persoon. Maar hulle dink net aan hulle eie belange. |