Proverbs 19:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie, en hy wat leuens spreek, sal nie ontvlug nie.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Vals getuie bly nie sonder straf nie. ’n Leuenaar sal die oordeel nie vryspring nie.
Afrikaans 1933/1953 'n Valse getuie bly nie ongestraf nie, en hy wat leuens uitstrooi, sal nie vrykom nie.
Afrikaans 1983 'n Vals getuie bly nie ongestraf nie; wie leuens kwytraak, kom nie vry nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Vals getuie bly nie ongestraf nie, en iemand wat leuens uitryg, sal nie vrykom nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Vals getuie sal sy straf kry, iemand wat lieg, sal nie vry wegkom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat doelbewus vals stories versprei, sal nie ongestraf bly nie. Elke leuenaar sal aan die pen ry.