Proverbs 19:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die dwaasheid van 'n mens verdraai sy weg, en sy hart is woedend teen die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Mens se eie dwaasheid ontwrig jou lewe, dan verkwalik jy nog die Here daarvoor.
Afrikaans 1933/1953 'n Mens se sotheid bederwe sy weg, maar sy hart is vertoorn op die HERE.
Afrikaans 1983 Sy eie dwaasheid bring 'n mens op die verkeerde pad en dan is hy kwaad vir die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die sotheid van 'n mens gooi sy lewenspad omver, maar sy hart tier teen die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n mens dwaas is, dan doen hy verkeerde dinge, en dan sê hy dit is die Here se skuld.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eiesinnigheid kan mens se planne vernietig. Daarna blameer hy die Here vir sy ellende.