Proverbs 19:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Oordele word voorberei vir spotters en slae vir die rug van dwase.
Afrikaans (NLV) 2011 Straf is opgeskryf vir mense wat ander belaglik maak, en slae wag vir die dwase.
Afrikaans 1933/1953 Vir die spotters staan strafgerigte klaar en slae vir die rug van die dwase.
Afrikaans 1983 Ligsinnige mense moet straf te wagte wees, en dwase moet slae verwag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vonnisse is gereed vir spotters, en slae vir die rûe van dwase.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat altyd wil spot, sal hulle straf kry, dwase sal 'n pak slae kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie wysheid verwerp, word ’n ongelukkige mens. ’n Domkop wat nie weet hoe om reg te leef nie, maak skandes en ly groot skade.