Proverbs 19:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Goddelose getuie minag die oordeel, en die mond van die goddelose eet ongeregtigheid op.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Nuttelose getuie maak van ’n hofsaak ’n bespotting. Goddelose mense verorber kwaad.
Afrikaans 1933/1953 'n Deugniet wat getuienis gee, spot met die reg, en die mond van die goddelose verslind onreg.
Afrikaans 1983 'n Kwaadwillige getuie maak 'n bespotting van die reg; wat goddelose mense sê, bring onreg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Deugniet van 'n getuie maak 'n bespotting van die reg, en die mond van goddeloses verslind boosheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Getuie wat 'n slegte mens is, spot wanneer mense reg wil doen. Iemand wat verkeerd doen, sê dinge wat mense slegte dinge laat doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Vals getuie verdraai die waarheid doelbewus. Hy geniet dit om ander af te kraak. So ’n mens steur hom nie aan wat reg is nie.