Proverbs 19:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hou op, my seun, om die tug te hoor wat laat dwaal van die woorde van kennis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My kind, wanneer jy ophou om te luister na teregwysing, draai jy jou rug op verstandige raad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hou op, my seun, om na tug te luister, terwyl jy tog afdwaal van die woorde van kennis. |
| Afrikaans 1983 | My seun, hou gerus maar op met luister na wat jou geleer word as jy jou nie wil steur aan verstandige raad nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As jy ophou, my seun, om na vermaning te luister, dan is dit net om te dwaal – weg van die woorde van kennis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My seun, as jy aanhou om nie te leer nie, dan sal jy altyd dom bly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy kan net wysheid kry as jy bereid is om te leer, as jy jou voorneem om die regte dinge op die regte tyd te doen en te sê. |