Proverbs 19:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Luiaard steek sy hand in sy boesem en sal dit nie soseer weer na sy mond bring nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Luiaard steek sy hand in die skottel, maar hy is te lui om dit na sy mond te bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Steek die luiaard sy hand in die skottel, dan bring hy dit nie eens na sy mond terug nie. |
| Afrikaans 1983 | 'n Luiaard steek sy hand in die skottel, maar bring dit nie terug na sy mond toe nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Steek die luiaard sy hand in die skottel, bring hy dit selfs nie eers na sy mond terug nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Lui mens steek sy hand in die kosbak, maar hy is te lui om sy hand terug te bring na sy mond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Luiaard is selfs te lui om te eet. Hy sit by die tafel, sien die lekker bord kos, sit dit op sy vurk, maar raak aan die slaap voordat dit in sy mond kom. |