Proverbs 19:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vrees van die HERE is geneig tot die lewe, en hy wat dit het, sal versadig bly; hy sal nie met kwaad besoek word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat respek het vir die Here se lewe is veilig. Hy kan rustig slaap. Geen ramp sal hom tref nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die vrees van die HERE is tot die lewe; en versadig bring 'n mens die nag deur, sonder om deur 'n onheil besoek te word. |
| Afrikaans 1983 | Wie die Here dien, se lewe is veilig; so 'n mens slaap rustig, geen ramp tref hom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ontsag vir die Here lei tot lewe, en 'n mens gaan versadig slaap; deur 'n ramp word hy nie getref nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat die Here respekteer en Hom dien, sal aanhou lewe, hy sal genoeg eet en lekker slaap. Niks wat sleg is, sal met hom gebeur nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie die Here liefhet, het die lewe. So ’n mens ken baie vreugde. Hy smaak die lewe in sy volheid. Hy lewe rustig. |