Proverbs 19:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is baie planne in 'n man se hart; nogtans sal die raad van die HERE bestaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Mens kan hoeveel planne maak, maar op die ou einde gebeur wat die Here besluit het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Baie planne is in 'n man se hart, maar die raad van die HERE, die sal bestaan. |
| Afrikaans 1983 | Al maak mense hoeveel planne, wat die Here besluit, staan vas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is baie planne in 'n mens se hart, maar die raad van die Here – dít kom tot stand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens kan baie planne hê, maar dit wat die Here besluit, sal gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens maak baie planne en koester groot ideale. Maar nie alles word waar nie. Wat die Here egter beplan, dit gebeur. |