Proverbs 19:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor raad en ontvang tug, sodat jy in jou einde wys kan wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister na raad. Wees bereid om tereggewys te word sodat jy die res van jou lewe daardeur wysheid kan hê.
Afrikaans 1933/1953 Luister na raad en neem tug aan, sodat jy in die vervolg wys kan wees.
Afrikaans 1983 Luister na raad, aanvaar wat jou geleer word, sodat jy uiteindelik wysheid kan hê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister na raad en aanvaar vermaning, sodat jy uiteindelik wys kan wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy luister na wat mense vir jou sê en as jy leer van hulle, dan sal jy later self wysheid hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Luister na mense wat die lewe ken. Aanvaar hulle raad. Dink goed oor hulle woorde na. Pas dit in jou eie lewe toe. Dan sal jy weet hoe om gelukkig te leef.