Proverbs 19:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Tugtig jou seun terwyl daar hoop is, en laat jou siel nie spaar vir sy geroep nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Voed jou seun streng op, dan is daar ’n toekoms. Moenie jou te buite gaan en hom skade aandoen nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Tugtig jou seun, want daar is hoop; maar laat dit nie in jou opkom om hom dood te maak nie. |
| Afrikaans 1983 | Behandel jou seun streng, dan is daar hoop, maar moet jou nie te buite gaan en hom doodmaak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Straf jou seun terwyl daar hoop is, maar moenie jouself opsweep, en so sy dood veroorsaak nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet jou kind reg grootmaak, want dan sal hy reg lewe, jy moenie hom laat sterf omdat jy nie gedoen het wat jy moes doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vat ’n kind vas terwyl hy nog jonk en in die ouerhuis is. Moet dit nie oordryf nie, want dan breek jy sy moed. |