Proverbs 19:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat hom oor die arme ontferm, leen aan die HERE; en wat hy gegee het, sal hy hom terugbetaal.
Afrikaans (NLV) 2011 Om na ’n arm mens om te sien, is ’n lening aan die Here. Hy sal jou daarvoor vergoed.
Afrikaans 1933/1953 Wie hom ontferm oor die arme, leen aan die HERE; en Hy sal hom sy weldaad vergelde.
Afrikaans 1983 Wie hom oor 'n arm mens ontferm, gee 'n lening aan die Here, en Hy sal hom ten volle vergoed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie hom oor 'n arme ontferm, leen aan die Here, en Hy sal hom vergoed vir sy weldaad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand goed is vir 'n arm mens, dan is dit dieselfde soos om vir die Here geld te leen. Die Here sal alles aan hom terugbetaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie goed is vir die arme, maak eintlik ’n lening aan die Here. Op sy eie tyd en manier sal Hy hierdie goeie daad beloon.