Proverbs 19:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Luiheid werp in 'n diepe slaap; en 'n ledige siel sal honger ly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luiheid laat jou diep slaap. ’n Lui mens ly honger. |
| Afrikaans 1933/1953 | Luiheid laat in 'n diep slaap val, en een wat traag is, moet honger ly. |
| Afrikaans 1983 | Luiheid laat 'n mens diep slaap; 'n lui mens ly honger. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Luiheid laat iemand wegsink in diepe slaap, en 'n trae persoon ly honger. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Lui mens wil nie ophou slaap nie, daarom het hy nie genoeg om te eet nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Luielak doen niks nie. Hy slaap hom honger en eet hom weer vaak. Hy sal nooit sy ideale waar maak nie, nooit lekker kan leef nie. |