Proverbs 19:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Huis en rykdom is die erfdeel van vaders, en 'n verstandige vrou is van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van sy pa kan iemand ’n huis of rykdom erf, ’n verstandige vrou kry jy net by die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Huis en goed is 'n erfenis van die vaders, maar 'n verstandige vrou is van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Van sy ouers kan iemand 'n huis en besittings erf, maar 'n verstandige vrou is 'n geskenk van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Huis en besittings is 'n erflating van ouers, maar 'n verstandige vrou is van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy erf 'n huis en rykdom van jou voorvaders, maar dit is die Here wat vir jou 'n verstandige vrou gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Huis en baie geld kan ’n mens nog by jou ouers erf, maar ’n goeie lewensmaat kom net van die Here af. |