Proverbs 19:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die toorn van die koning is soos die brul van 'n leeu; maar sy welbehae is soos dou op die gras.
Afrikaans (NLV) 2011 As ’n koning kwaad word, is dit soos ’n leeu wat brul. Sy goeie gesindheid is soos dou op die gras.
Afrikaans 1933/1953 Die grimmigheid van 'n koning is soos die gebrom van 'n jong leeu, maar sy welgevalle is soos dou op die plante.
Afrikaans 1983 'n Koning se woede is soos die brul van 'n leeu, en sy goedgesindheid soos dou op die gras.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Gebrul soos dié van 'n jong leeu, so is die onbeheersde woede van 'n koning; maar soos dou op die gras is sy welwillendheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n koning kwaad is, dan moet jy vir hom so bang wees soos vir 'n leeu wat brul. Wanneer die koning vriendelik is, dan is hy so goed vir jou soos dou op gras.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Woedende baas kan soos ’n brullende leeu wees. Almal om hom wil hy verskeur. As sy bui bedaar, is hy weer so mak soos ’n lammetjie.