Proverbs 19:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die verstand van 'n man stel sy toorn uit; en dit is sy heerlikheid om 'n oortreding oor te gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Verstandige mens hou sy humeur in bedwang. Hy stel sy eer daarin om ander se oortredings oor te sien.
Afrikaans 1933/1953 Die verstand van 'n mens maak hom lankmoedig, en dit is vir hom 'n eer om die oortreding te vergewe.
Afrikaans 1983 'n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel sy eer daarin om vergewensgesind te wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die skranderheid van 'n mens maak hom geduldig, en dit is vir hom 'n eer om 'n oortreding oor te sien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Verstandige mens word nie gou kwaad nie, hy hou daarvan om nie iemand anders se foute te sien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat sy humeur in toom hou, is slim. Wie hulle vergewe wat hom beledig, word deur almal gerespekteer.