Proverbs 19:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verlustiging is nie vir 'n dwaas gepas nie; veel minder vir 'n dienskneg om oor vorste te heers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Weelde pas nie by ’n dwaas nie. ’n Slaaf behoort nog minder te regeer oor belangrike mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Weelde pas nie vir 'n dwaas nie, hoeveel minder vir 'n kneg om oor vorste te heers! |
| Afrikaans 1983 | Weelde pas nie by 'n dwaas nie, nog minder behoort 'n slaaf oor mense van aansien te regeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Weelde pas nie by 'n dwaas nie – hoeveel minder pas dit 'n slaaf om oor bevelvoerders te heers! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens dink nie dat 'n dwaas lekker sal lewe nie, dit is nog meer verkeerd dat 'n slaaf oor leiers regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Rykdom pas darem nie by ’n dwaas nie. Ewe onvanpas is die verterende ambisie van ’n jongman om oor ander te heers. |