Proverbs 18:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat traag is in sy werk, is ook 'n broer vir hom wat 'n groot verwoester is.
Afrikaans (NLV) 2011 Iemand wat lui is in sy werk, is die tweelingbroer van die verwoester.
Afrikaans 1933/1953 Alreeds hy wat hom slap hou in sy werk, hy is 'n broer van 'n verwoester.
Afrikaans 1983 Een wat nalatig is met sy werk en een wat alles afbreek, is tweelingbroers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook hy wat sloer in sy dagtaak is die broer van 'n opperste verwoester.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat nie sy werk goed doen nie, is soos iemand wat alles afbreek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie laat kom by die werk, vroeg loop, baie rondloop, lang teetye neem en afskeepwerk doen, bewerk sy eie ondergang. Hy kan sy werk verloor en sy familie kan ly.