Proverbs 18:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die woorde van 'n kwaadspreker is soos wonde, en dit gaan af na die binneste van die buik.
Afrikaans (NLV) 2011 Skinderstories is so soet soos lekkernye, dit sink tot diep in jou gemoed.
Afrikaans 1933/1953 Die woorde van die kwaadstoker is soos lekkernye, en dit gly af na die kamers van die binneste.
Afrikaans 1983 Skinderstories word gretig verslind; mense sluk dit so maklik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woorde van 'n kwaadstoker is soos lekkernye – dit gaan af na die binneste van die liggaam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Skinderstories is soos lekkers, mense glo graag skinderstories.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Skinder is soos ’n stukkie sjokolade. Dit is lekker. ’n Mens kan nie ophou eet nie. Almal wil daarvan hê. Te veel maak ’n mens siek.