Proverbs 18:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Dwaas se mond is sy ondergang, en sy lippe is die strik van sy siel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Dwaas se mond is sy ondergang. Met sy woorde stel hy vir homself ’n noodlottige strik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die mond van die dwaas is sy ondergang en sy lippe 'n strik vir sy lewe. |
| Afrikaans 1983 | 'n Dwaas se mond is sy ondergang, sy eie woorde is 'n dodelike strik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die mond van die dwaas is sy ondergang, en sy lippe 'n valstrik vir sy lewe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer 'n dwaas praat, dan laat hy dit sleg gaan met homself, die dinge wat hy sê, is vir hom soos 'n vangstrik wat hom vang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Dwaas se ondergang is sy mond. Hy praat te veel en skinder oor almal en vertel ’n spul leuens. Naderhand verstoot almal hom. |