Proverbs 18:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Dwaas se lippe kom in twis, en sy mond roep om slae. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Dwase mens praat hom alewig in ’n rusie in; hy soek vir ’n pak slae met wat hy sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die lippe van die dwaas kom met getwis, en sy mond roep na slae. |
| Afrikaans 1983 | 'n Dwaas praat hom in 'n rusie in, hy soek slae met wat hy sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die lippe van 'n dwaas kom met 'n getwis, en sy mond roep om slae. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Dwaas wil altyd twis wanneer hy praat, hy kry straf oor wat hy sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Dwaas raak die vreeslikste goed oor ander kwyt. Dit maak mense woedend. Hulle wil later niks met hom te doen hê nie. |