Proverbs 18:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is nie goed om die persoon van die goddelose te aanvaar nie, om die regverdige omver te werp in die oordeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is verkeerd vir ’n regter om partydig te wees vir die skuldige, deur teen die onskuldige uitspraak te lewer.
Afrikaans 1933/1953 Om vir die goddelose partydig te wees, om die regverdige in die gereg weg te stoot, is nie goed nie.
Afrikaans 1983 Dit is nie goed om partydig te wees vir die skuldige en om die onskuldige sy reg te ontsê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Om vir 'n dwaas partydig te wees, is nie goed nie; dit is om 'n regverdige in die reg te dwarsboom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is nie goed om te sê iemand wat skuldig is, is onskuldig nie, want dan sê jy die persoon wat onskuldig is, is skuldig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is verskriklik wanneer ’n skuldige vrygespreek word. Nog erger is dit as ’n gelowige onskuldig aangekla word.