Proverbs 18:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer die goddelose kom, dan kom ook veragting en met smaad smaad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waar goddeloosheid sy voet by die deur inkry, kom minagting daarmee saam. Saam met die belediging kom ook die skande. |
| Afrikaans 1933/1953 | As die goddelose kom, kom ook veragting; en saam met die skande, versmading. |
| Afrikaans 1983 | Waar daar goddeloosheid kom, kom daar krenkende optrede, en saam met die belediging kom die skande. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer 'n goddelose opdaag, daag veragting ook op, en saam met skande, ook bespotting. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat verkeerd doen, beledig mense oral waar hy kom, hy verneder hulle en hy laat hulle sleg voel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Pas op vir slegte mense. Almal verag en verstoot hulle. Vriendskap met hulle bring skuldgevoelens. |