Proverbs 18:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Man wat vriende het, moet hom vriendelik toon; en daar is 'n vriend wat nader aanhang as 'n broer.
Afrikaans (NLV) 2011 Vriende kan mekaar verwoes. Daar kan ook ’n vriend wees wat nader aan jou is as jou eie broer.
Afrikaans 1933/1953 'n Man met baie vriende word geru‹neer, maar daar is 'n vriend wat sterker aanhang as 'n broer.
Afrikaans 1983 Maats kan jou breek, maar daar kan ook 'n vriend wees wat nader is as 'n broer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is 'n geliefde vriend wat nader is as 'n broer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is party vriende wat net praat maar wat niks help nie, maar 'n vriend kan vir jou meer lief wees as 'n broer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In tye van nood leer jy jou vriende ken. Sommige praat net, maar doen niks nie. Ander sal alles vir jou doen. Hulle is nader aan jou as ’n broer.