Proverbs 18:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die armes gebruik smekinge; maar die ryke antwoord hard.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Arm mens vra mooi. ’n Ryk mens gee kortaf antwoorde.
Afrikaans 1933/1953 Die arme spreek smekinge, maar die ryke antwoord harde dinge.
Afrikaans 1983 'n Arm mens pleit, 'n ryke antwoord skerp.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Arme praat pleitend, maar 'n ryke antwoord hardvogtig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Arm mens moet altyd mooi soebat, maar 'n ryk mens antwoord kwaai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Arme moet hom altyd verneder om iets te vra. Smekend moet hy sy saak stel. ’n Ryke het niks nodig nie. Hy jak die arme sommer maklik af.