Proverbs 18:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie 'n vrou vind, vind 'n goeie ding en verkry guns van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat ’n goeie vrou kry, het geluk gevind. Hy geniet die goedheid van die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie 'n vrou gevind het, het iets goeds gevind en 'n welgevalle van die HERE verkry. |
| Afrikaans 1983 | Wie 'n vrou kry, vind geluk en geniet die goedheid van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie 'n vrou gevind het, het die goeie gevind, en geniet die goedkeuring van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand 'n vrou kry, dan kry hy iets wat goed is, die Here is goed vir hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie ’n geskikte lewensmaat vind, moet haar nie as vanselfsprekend aanvaar nie. Dit is ’n teken van die Here se liefde vir jou. |