Proverbs 18:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dood en lewe is in die mag van die tong, en die wat dit liefhet, sal die vrug daarvan eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die tong het mag oor dood en oor lewe. Hulle wat lief is om te praat, moet saamleef met die gevolge van hulle woorde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet. |
| Afrikaans 1983 | Die tong het mag oor dood en lewe; dié wat lief is om te praat, sal die gevolg dra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dood en lewe is in die mag van die tong, en hulle wat lief is om die tong te gebruik, sal die vrug daarvan eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Woorde kan mense laat sterf of dit kan mense laat lewe. As jy baie praat, dan kan daar goeie of slegte dinge met jou gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saampraat en saamdink het baie voordele. |