Proverbs 18:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Dwaas het geen behae in verstand nie, maar dat sy hart homself kan ontdek.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Dwaas het geen erg aan insig nie. Hy stel net daarin belang om sy eie opinie bekend te maak.
Afrikaans 1933/1953 Die dwaas het geen behae in verstandigheid nie, maar net daarin dat sy hart openbaar word.
Afrikaans 1983 Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Dwaas het geen sin in verstandigheid nie, maar net sin daarin om sy hart te ontbloot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Dwaas wil nie verstandig word nie, hy wil net sê wat hy self dink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Dwaas gee absoluut niks om vir die regte manier van leef nie. Sy mond is altyd vol oor ander mense.