Proverbs 18:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hart van die verstandige verwerf kennis; en die oor van die wyse soek kennis.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Mens met insig kry steeds meer kennis. Wyse mense hou altyd hulle ore oop vir nog meer kennis.
Afrikaans 1933/1953 Die hart van die verstandige verwerf kennis, en die oor van wyse soek na kennis.
Afrikaans 1983 'n Mens met insig doen kennis op; wyse mense hou hulle ore oop vir kennis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hart van 'n verstandige verkry kennis, en die oor van wyses soek na kennis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Verstandige mens wil graag meer weet, wyse mense luister, hulle wil leer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Slim mens smag na wysheid. Hy luister graag na raad sodat hy reg kan leef.