Proverbs 18:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voor vernietiging is die hart van die mens hoogmoedig, en voor eer is nederigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op selfverheffing volg ineenstorting. Op nederigheid volg eer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Voor die verbreking is die mens se hart hoogmoedig, maar nederigheid gaan aan die eer vooraf. |
| Afrikaans 1983 | Op selfverheffing volg ineenstorting, op nederigheid eer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Voor ineenstorting is 'n mens se hart hoogmoedig, maar nederigheid gaan eer vooraf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal 'n hoogmoedige mens verwoes, maar Hy sal 'n nederige mens belangrik laat word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoogmoediges se grootpraatjies help hulle niks in ’n krisis nie. Nederiges wat op die Here vertrou, word in elke nood gehelp. |