Proverbs 18:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die rykdom se rykdom is sy sterk stad, en soos 'n hoë muur in sy eie verwaandheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ryk man beskou sy rykdom as ’n ondeurdringbare vesting. In sy verbeelding is dit ’n hoë muur waaragter hy beskerm word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die goed van die ryke is sy sterk stad en soos 'n steil muur in sy verbeelding. |
| Afrikaans 1983 | Die ryk man sien sy besittings as sy vestingstad, as 'n hoë muur wat hom beskerm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die besittings van 'n ryke is sy sterk stad; soos 'n ontoeganklike stadsmuur is dit in sy verbeelding. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Ryk mens dink sy goed is soos 'n stad wat sterk mure het, hy dink sy goed sal hom beskerm soos 'n hoë muur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ryk mense dink dat geld alles is, dat dit hulle teen gevare sal beskerm. Wie so dink, leef in ’n gekkeparadys. |