Proverbs 18:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die Naam van die HERE is 'n sterk toring: die regverdige hardloop daarin en is veilig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Naam van die Here is soos ’n veilige fort. Die regverdige gaan skuil daar en word beskerm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Naam van die HERE is 'n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut. |
| Afrikaans 1983 | Die Naam van die Here is 'n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Sterk toring is die Naam van die Here; die regverdige hardloop dit binne, en is onbereikbaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Naam van die Here is soos 'n sterk toring. Wanneer jy aan Hom behoort en reg lewe, dan is jy veilig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is soos ’n sterk gebou. In swaar tye kan gelowiges by Hom gaan wegkruip. By Hom is hulle veilig. |