Proverbs 18:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur begeerte soek 'n man, wat homself afgeskei het, en bemoei hom met alle wysheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Mens wat hom eenkant hou, lewe net vir homself. Hy het ’n afkeer aan gesonde oordeel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat hom afskei, soek sy eie begeerte; hy bestry alles wat waarlik tot voordeel strek. |
| Afrikaans 1983 | Die selfsugtige mens lewe net vir homself, hy verwerp alle oorlegpleging. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie hom afsonder, soek sy eie begeerte; teen alle gesonde oordeel ontketen hy 'n stryery. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Selfsugtige mens lewe net vir homself, hy hou nie van ware wysheid nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Selfsugtige mens wat net vir homself leef, soek altyd na ’n rede om die rug vir sy mense te draai. |