Proverbs 17:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Geskenk is soos 'n edelsteen in die oë van hom wat dit het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omkoopgeskenke sluit deure oop vir dié wat dit gee, dit maak hom suksesvol oral waar hy gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kosbare edelgesteentes is die omkoopgeskenk in die oë van sy besitter; oral waar hy heengaan, sal hy slaag. |
| Afrikaans 1983 | Vir wie dit gee, het omkoopgeskenke towerkrag; vir hom moet dit sukses verseker waar hy ook gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Omkoopgeskenk is 'n gelukbringer in die oë van wie dit besit – waar hy hom ook al heen wend, hy gaan sukses behaal! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat presente gee sodat mense verkeerde dinge moet doen, dink die presente sal hom laat slaag oral waar hy gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omkoopgeld help mense. Dit kan baie deure vir hulle oopsluit. |