Proverbs 17:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Uitstekende spraak word nie 'n dwaas nie, nog minder 'n vors valse lippe.
Afrikaans (NLV) 2011 Welsprekendheid pas nie by ’n dwaas nie. Nog minder pas leuens by ’n man van aansien.
Afrikaans 1933/1953 Aanmatigende taal pas nie by 'n dwaas nie, hoeveel minder leuentaal by 'n edele!
Afrikaans 1983 Verstandige woorde soek jy nie by 'n dwaas nie, nog minder leuens by 'n man van aansien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Breedsprakigheid pas nie by 'n nikswerd nie – hoeveel minder nog leuentaal by 'n vooraanstaande persoon!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens dink dat 'n dwaas nie mooi sal praat nie, 'n mens dink ook dat 'n belangrike mens nie sal lieg nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Keurige taal hoor jy nie sommer by ’n domme nie. Leuens en vuiltaal verwag jy tog nie van iemand wat jy respekteer nie.