Proverbs 17:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kinderkinders is die kroon van ou mense; en die heerlikheid van die kinders is hulle vaders.
Afrikaans (NLV) 2011 Kleinkinders is vir grootouers soos ’n koning se kroon. Pa’s is vir hulle seuns ’n trots.
Afrikaans 1933/1953 Kindskinders is 'n kroon vir grysaards, en vir die kinders is hulle vader 'n eer.
Afrikaans 1983 Kleinkinders is vir oumense 'n trots; vaders is vir hulle seuns 'n sieraad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die kroon van oumense is kleinkinders, en die roem van kinders is hulle ouers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kleinkinders laat oumense soos konings voel, en kinders is trots op hulle ouers.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kleinkinders verskaf hulle oupas en oumas hope geluk en vreugde. Kinders wat trots is op hulle ouers, staan sterk.