Proverbs 17:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie met die arme spot, smaad sy Maker; en hy wat bly is oor rampe, sal nie ongestraf bly nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat ’n arm mens spot, beledig sy Maker. Iemand wat lekker kry oor ’n ander se ongeluk, sal self nie daarvan vrykom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat die arme bespot, versmaad sy Maker; hy wat bly is oor 'n ongeluk, sal nie ongestraf bly nie. |
| Afrikaans 1983 | Wie met 'n arm mens spot, beledig sy Maker; wie hom verheug oor die ongeluk van 'n ander, sal self nie vrykom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie 'n arme bespot, beledig sy Maker; wie bly is oor teenspoed, sal nie ongestraf bly nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy vir 'n arm mens lag, dan beledig jy vir God wat die arm mens gemaak het. As jy bly is wanneer iemand anders swaarkry, dan sal die Here jou straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie vir armes se eenvoud lag, spot met die Here. Wie hom in hulle ellende verlustig, sal gestraf word. |