Proverbs 17:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die pot is vir silwer en die oond vir goud, maar die HERE toets die harte.
Afrikaans (NLV) 2011 Silwer word in vuur gesuiwer en goud in ’n oond. Maar die Here toets die hart van ’n mens.
Afrikaans 1933/1953 Die smeltkroes is vir die silwer en die oond vir die goud, maar die HERE toets die harte.
Afrikaans 1983 Silwer word in 'n smeltkroes gelouter en goud in 'n oond, maar dit is die Here wat die gesindheid toets.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Smeltkroes is vir silwer, en 'n smeltoondjie vir goud, maar die Here toets harte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens smelt silwer in 'n pot en jy smelt goud in 'n oond, maar die Here toets mense se harte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos ’n onderwyser jou kennis toets, so toets die Here ons ook. Hy wil vasstel hoe eg ons liefde vir Hom is.