Proverbs 17:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie kennis het, spaar sy woorde, en 'n man van verstand is van 'n voortreflike gees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat kennis het, praat nie baie nie. Iemand met insig bly kalm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie sy woorde inhou, besit kennis; en hy wat kalm is van gees, is 'n man van verstand. |
| Afrikaans 1983 | Wie die kennis het, kan spaarsaam met sy woorde wees; 'n mens met insig bly kalm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie sy woorde terughou is vertroud met kennis, en wie grootmoedig van gees is, is 'n skerpsinnige mens. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat baie weet, praat nie baie nie, 'n verstandige persoon word nie gou kwaad nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie let op wat hy sê, verstaan wat wysheid is. Wie sy humeur in toom hou, ken die regte lewenstyl. |