Proverbs 17:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook om die regverdige te straf, is nie goed nie, en ook nie om vorste vir billikheid te verslaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis verkeerd om ’n onskuldige ’n boete op te lê, of om ’n persoon van aansien te straf omdat hy eerlik is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Is dit alreeds nie goed om die regverdige te beboet nie -- om edeles te slaan is onbetaamlik. |
| Afrikaans 1983 | Selfs al beboet jy 'n onskuldige mens net, is dit verkeerd, en om 'n man van aansien te laat slaan, druis in teen die reg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Om 'n regverdige 'n boete op te lê, is alreeds nie goed nie; om vooraanstaandes te slaan, druis in teen wat reg is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is verkeerd wanneer 'n onskuldige persoon boete moet betaal, dit is ook verkeerd om 'n belangrike persoon te laat slaan wanneer hy eerlik is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is sleg as onskuldige mense ly, as gerespekteerde mense onbillik behandel word. |